Die konferensie geriewe bestaan uit 'n seminaarkamer en sentrum. Die seminaarkamer kan ongeveer 100 mense akkommodeer en die sentrum 200.
In die seminaarkamer is ’n oorhoofse dataprojektor, klankstelsel en ’n wit bord beskikbaar.
Eet- en drinkgoed word op aanvraag deur die koffiewinkel voorsien.
Beide lokale het voldoende skoon toiletgeriewe beskikbaar.

Die konferensie geriewe vorm deel van die gemeente-kompleks en word deur gemeentelede self beman.
Kom besoek ons by:
Den Enkelgebou
Presidentstraat 13
Bothaville
Of skakel ons by:
056-5154176
|