.com koop
 

Ons winkel verkoop items wat deur die gemeenskap self vervaardig word. In die meeste gevalle word dit op bestelling gedoen.

Kom besoek gerus die winkel en kyk wat die gemeenskap van Bothaville kan optower!

 

 

 

Die winkel vorm deel van die gemeente-kompleks en word deur gemeentelede self beman.

 

Besigheidsure is Maandag tot Vrydag vanaf 7:45 tot 17:00. 

Kom besoek ons by:

Den Enkelgebou
Presidentstraat 13
Bothaville

Of skakel ons by:

056-5154176